Seksuele fetisjisme

Fetisj stuur hierheen aan. Vir die begrip in okkultisme, sien fetisjisme.
Seksuele fetisjisme
class of disease
Subklas vanparafilie, fetisjisme, SiekteWysig
Mediese vakgebiedPsigiatrie, sielkundeWysig
ICD-9-CM302.81Wysig
NCI Thesaurus IDC94353Wysig
'n Voetfetisj is een van die algemeenste soorte fetisj

Seksuele fetisjisme of erotiese fetisjisme is 'n vorm van fetisjisme waar 'n persoon seksuele genot put uit 'n fisieke voorwerp, situasie of liggaamsdeel. Die voorwerp of situasie word die fetisj genoem, en die persoon wat ’n fetisj daarvoor het, is 'n fetisjis.[1] 'n Seksuele fetisj kan wissel van 'n praktyk wat ekstra plesier in 'n verhouding verskaf, soos een maat wat ’n sekere kledingstuk dra, tot 'n afwyking wat groot sielkundige stres veroorsaak by die fetisjis.[2]

  1. "Common Misunderstandings of Fetishism". K. M. Vekquin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2013. Besoek op 24 Mei 2010.
  2. "Disorders of psychological development(F80-F89)" (in Engels). World Health Organization. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2018. Besoek op 11 Desember 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search